Indien sportliggame nie hierdie bronne kan beskerm nie, sou professionele sport (en heelwat amateursport) doodeenvoudig nie moontlik wees nie. Sports law implementation and the Olympic Games. Kommentaar is onderhewig aan moderering. endobj http://www.moneyweb.co.za/moneyweb-soapbox/stricter-regulations-loom-for-sa-sports-broadcast- (1 Junie 2014 geraadpleeg). endobj Die Ladies’ Kennel Association het in Junie 1915 ’n hondeskou in die Londense botaniese tuine gereël en by wyse van kontrak aan ’n fotograaf die eksklusiewe reg verleen om foto’s by die skou te neem. 323 0 obj endobj << /Contents 441 0 R /CropBox [ 0 0 612 792 ] /MediaBox [ 0 0 612 792 ] /Parent 2 0 R /Resources << /ColorSpace << /CS0 394 0 R >> /ExtGState << /GS0 395 0 R /GS1 396 0 R >> /Font << /TT0 397 0 R /TT1 398 0 R /TT2 399 0 R >> /ProcSet [ /PDF /Text ] /Properties << /MC0 400 0 R >> /XObject << /Fm0 401 0 R >> >> /Rotate 0 /StructParents 35 /Tabs /S /Type /Page >> Dit het daartoe gelei dat die eiser minder aan hekgelde kon vorder omdat minder toeskouers die wedrenne bygewoon het en al meer verkies het om na die regstreekse kommentaar op die radio te luister. 204 0 obj Download die Senatusconsultum de Ludis Saecularibus. Bowman, N.D. 2013. endobj << /Contents 725 0 R /CropBox [ 0 0 612 792 ] /MediaBox [ 0 0 612 792 ] /Parent 2 0 R /Resources << /ColorSpace << /CS0 683 0 R >> /ExtGState << /GS0 684 0 R /GS1 685 0 R >> /Font << /TT0 686 0 R /TT1 687 0 R /TT2 688 0 R >> /ProcSet [ /PDF /Text ] /Properties << /MC0 689 0 R >> /XObject << /Fm0 690 0 R >> >> /Rotate 0 /StructParents 35 /Tabs /S /Type /Page >> IPL 'n goeie advertensie vir SA, sê Zuma. << /Contents 589 0 R /CropBox [ 0 0 612 792 ] /MediaBox [ 0 0 612 792 ] /Parent 2 0 R /Resources << /ColorSpace << /CS0 571 0 R >> /ExtGState << /GS0 572 0 R /GS1 573 0 R >> /Font << /C2_0 581 0 R /TT0 574 0 R /TT1 577 0 R /TT2 575 0 R /TT3 587 0 R >> /ProcSet [ /PDF /Text ] /Properties << /MC0 578 0 R >> /XObject << /Fm0 579 0 R >> >> /Rotate 0 /StructParents 7 /Tabs /S /Type /Page >> Die verweerders het ’n speelfilm Idol of the Crowds vervaardig en daarin ruim gebruik gemaak van beeldmateriaal en foto’s wat oënskynlik hokkiewedstryde en skares in Madison Square Garden, asook spelers van die New York Rangers uitbeeld. Polley, M. << /Contents 437 0 R /CropBox [ 0 0 612 792 ] /MediaBox [ 0 0 612 792 ] /Parent 2 0 R /Resources << /ColorSpace << /CS0 394 0 R >> /ExtGState << /GS0 395 0 R /GS1 396 0 R >> /Font << /C2_0 403 0 R /TT0 397 0 R /TT1 398 0 R /TT2 399 0 R >> /ProcSet [ /PDF /Text ] /Properties << /MC0 400 0 R >> /XObject << /Fm0 401 0 R >> >> /Rotate 0 /StructParents 31 /Tabs /S /Type /Page >> Dit is alles onlosmaaklike eienskappe wat die identiteit van die Internasionale Olimpiese Komitee bepaal. << /Contents 652 0 R /CropBox [ 0 0 612 792 ] /MediaBox [ 0 0 612 792 ] /Parent 2 0 R /Resources << /ColorSpace << /CS0 571 0 R >> /ExtGState << /GS0 572 0 R /GS1 573 0 R >> /Font << /TT0 574 0 R /TT1 575 0 R /TT2 587 0 R /TT3 601 0 R >> /ProcSet [ /PDF /Text ] /Properties << /MC0 578 0 R >> /XObject << /Fm0 579 0 R >> >> /Rotate 0 /StructParents 69 /Tabs /S /Type /Page >> Die hof wys egter die eise van OK! Pike. Die verhandeling moet geskied in bondels, vir ’n beperkte tydperk en met inagneming van mededingingsregulering.202, Joernaliste en werknemers van sowel die gedrukte- as die elektroniese media het vrylik toegang tot sportbyeenkomste, onderhewig aan oorwegings van openbare veiligheid en die kapasiteit van die perseel om hulle te akkommodeer.203 Sportfederasies mag hul eie reëls ten opsigte van toegang tot inligting opstel en aan die Conseil supérieur de l’audiovisuel of administratiewe owerheid vir elektroniese media, voorlê vir goedkeuring.204 Die reëls moet aandui welke beperkings ten opsigte van ’n bepaalde byeenkoms geld, asook watter plekke tot beskikking van joernaliste en werknemers van die media gestel word.205 Sonder die toestemming van die organiseerder mag die elektroniese media aan wie geen mediaregte verhandel is nie, nie afsonderlike beelde van die byeenkoms of die wedstryd self vaslê nie.206, Die verhandeling van mediaregte mag egter nie verhoed dat ander elektroniese mediadienste inligting aan die publiek oordra nie en sowel die verkoper as die verkryger van die mediaregte mag nie verhoed dat ander medianetwerke kort uittreksels uit die reghebbende se beeldmateriaal gratis vir hierdie doel benut nie.207 Sodanige uittreksels moet egter gepaard gaan met identifikasie van en erkenning aan die reghebbende wie se beeldmateriaal aldus benut word.